Peiling ten opsigte van addisionele busvervoer

Die kampbestuur van Wilgedraai Voortrekkerkamp oorweeg dit tans om ’n addisionele bus te kry nagelang van die navrae wat ons ontvang het. Die doel van hierdie peiling is om te bepaal of die behoefte groot genoeg is om ’n addisionele bus moet kry.

Sal jy belangstel om jou/jou kind se “eie vervoer” opsie te verander ten gunste van addisionele busvervoer teen R450 per retoerkaartjie?